'n Poëtiese Dans Met Die Lewe
   POMP   2010-09-06

Het jy al ooit gedans totdat jy gevlieg het? So hard en vinnig, so vry dat jy 'n vlak van oorweldigende, ekstatiese vreugde beleef het? Olyvya Foussier beweer Biodanza stel mense in staat om los te breek uit die onsigbare, dog bindende grense van die potte waarin ons geplant is. Sy vertel van haar kennismaking met hierdie dans en hoe sy dit ervaar as ’n positiewe, dinamiese manier van die lewe ervaar.



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM