Click cover to enlarge

April 2020
COVER PRICE: R 38.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Van julle het dalk gesien date k verlede maand na die Ooste toe was op 'n plant-en-tuinavontuur om die wonderlike Gardens by the Bay in Singapoer, die indrukwekkende Nong Nooch Tropiese Tuin en talle ander tuine te besoek. Ons het gewis ook plan... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Kronkelende palette
Soos dit een van die oudste huise in Westcliff betaam, volg die elegante tuin die era van die vroeë 1900’s na met sy blomgevulde beddings, duiwehok en golwende grasperke...


Sterk struktuur..
Dit is die verskil tussen net 'n klomp plante en 'n tuin...


Mooi blare
Calatheas word ook pou- of sebraplante genoem vanweë hulle gemerkte, pragtige blare...


Selfdoen
Maklike seshoekrakke om te timmer...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
Die bosvloer se blommers


Kruie vir hoender
Gebruik tuinkruie wat nie gewoonlik in hoenderdisse gebruik word nie


Kompostering
Maak jou eie tuingoud


Boom van die maand
Rauvolfia caffra Die imposante kinaboom vir groot tuine


Wat om nou te doen
April is hier en winter is om die draai. Gebruik hierdie kalm maand om lekker te werskaf in jou tuin! Hier is ons voorstelle.


Maankalender


Kruiwastorie met Anna Celliers
Hoe om dit nié te doen nie!



MAAN KALENDER


DOEN DIT JOUSELF


TUIN ONTWERPE


VOEDSEL TUINE


PLANT KENMERKE



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM