Click cover to enlarge



November 2019
COVER PRICE: R 38.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
‘n Deel van my posbeskrywing (mmm, wat is dit?) is om praatjies te lewer. Dit is gewoonlik vir tuinliefhebbers, voornemende tuiniers, beginners en ook werklike kundiges. Hierdie aanbiedings is vir my tweede natuur, en 'n groot liefde. (Ek dink d... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Pure Toskaans!
'n mooi tuin wat bewys die Toskaanse stil werk ook in Afrika...


Tuin in die huis
Hoe om jou binnekamers mooi te maak met binnenshuis plante...


Bekoorlike begonias
As jy wil aandag trek, plant masses begonias...


Potresep
Kombineer begonia-hibriede met bronsvinkel vir 'n dramatiese voorkoms...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
Drie klein oogvangers via 'n somertuin.


Die Blackwood's Backyard Garden Show Design Competition
5 skoutuintjies wat ontwerp is deur die publiek.


Kruie vir skulpvis
Liplekker kruiekomninasies vir jou somerse seekos.


Trots Suid-Afrikaans
Osteospermum moniliferum: die mooie boetabessie vir waterslim kustuine.


Biologiese wurmbeheer
Gebruik voordelige bakteriee as effektewe oplossing vir ruspes.


Doen dit nou
Hou die Fokus op jou somertuin met allerlei plantidees, wenke en doengoed.


Jou roostuins
Wenke om jou rose op te bou vir nog 'n skouspel im Desember.


Raam jou hiusplante
Die maklik raam is 'n ongewone manier om jou troetelplante uit te stal teen 'n muur of op jou lessenaar.



MAAN KALENDER


DOEN DIT JOUSELF


TUIN ONTWERPE


VOEDSEL TUINE


PLANT KENMERKE



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM