Click cover to enlarge



September 2019
COVER PRICE: R 38.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Dit is dalk nog 'n bietjie koud maar ons weet dat die lente hier is! O ja, die eerste tekens is hier en jy kan dit ruik! Waarskynlik die bekendste en ikoniese simbool van die lente is die baie geliefde wit jasmyn (Jasminum polyanthum). Hierdie g... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Dit is lente!
'n Bietjie lenteinspirasie vir jou noudat die seisoen gedraai het...


Chelsea 2019: Deel twee
"Artisan-tuine' en twee van Gill se gunstelingskoutuine...


Die spray en praal van speldekussings
Jy kan speldekussings plant al woon jy waar...


Blomme in jou lentehuis
Bring die kleur in met kallalelies, potroes begonias...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
Pienk prerieplante.


GCA Tuinsentrumevaluering 2019
Al die beste tuinsentrums in die land.


Kleur die lug in!
Hangmandjies is die suiwerste vreugde van lentetuinmaak.


September is vir salies
Salvia 'Samia' is pure perd air die lente.


Skadukolle vol vlytige Liesbette
Die geliefde Impatiens Walleriana is weer terug en sonder die donsskimmel!


Afrikaners
Suiwer sonliefhebbers.


Jou roostuin
Maak nou so om net die beste uit jou rose te toor.


Trots Suid-Afrikaans
Asparagus densiflorus: (Smaragsiervaring).



MAAN KALENDER


DOEN DIT JOUSELF


TUIN ONTWERPE


VOEDSEL TUINE


PLANT KENMERKE



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM