Staatmakertrio
3 geurige erfenistamaties.
Jou roostuin
Tyd om reg to maak vir die somer.
Jaarplante
Verwelkom die lente met somerviooltjies.
Trots Suid-Afrikaans
Pavetta zeyheri: Pragtige bruidsbos vir klein tuine.
|
Bonsai
Beheer lentegroei.
Kostuinmaak
Hernu en bewerk jou grond vir 'n nuwe seisoen.
Maak jou eie potmengsel.
Kruie en resepte vir wildsvleis.
'n Inleiding tot biologiesi plaagbeheer
Tuinmaak kan meer biologie en minder chemie wees met bioplaagdoders.
Tuinboom van die maand
Antidesma venosum:nDie vinniggroeiende voëlsitboom is perfek vir groot kustuine.
|