Vadersdag
Bederf Pa met fantastiese tuinmaakdeskenke!
Staatmakertrio
Drie enkelstammige aalwyne.
Jou roostuin
Gee jou roosgrond 'n bietjie liefde.
Trots Suid-Afrikaans
Protea repens: Pragtige suikerbosse vir die fynbostuin.
|
Plant nou gesiggies
Die maklikste manier om kleur aan die wintertuin te gee.
Kostuinmaak
Kruie om saam met wintergroente te gebruik.
Thaise rooi en groen kerriepastas.
Plant ertjies vir die lente.
Die koolstofeffek
Die Skakel tussen grondgesondheid, koolstof en gesonde plante.
Junie in jou tuin
Jou blitsgids van doendinge in jou tuin in Junie.
|