Click cover to enlarge

July 2018
COVER PRICE: R 38.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Dis so lekker om tuis te wees! Ek skryf nou hier pas na my terugkoms van 'n propvol reis van 11 dae na die RHS Chelsea-blommeskou en' n paar ongelooflike tuine in Engeland. Ek kan nie vir julle beskryf hoe goed dit is om net op een plek ter... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

n Eden genaamd Babylonstoren
Babylonstoren het al die oorvloed van sy naamgenoot en bied dit met styl aan...


Lelies vir elke okkasie
As jy die diversiteit van die lelies onder die oog kry, gaan jy dadelik die bolle aanskaf...


Die kleur van die winter
n Wintertuin is soveel meer as kaal takke. Kyk al die blomme wat jy nou kan plant...


Restios het siel en styl
Wend jou tot die Kaapse rietfamilie vir n grasievolle gewieg in die wind...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Trots Suid-Afrikaans
Berkheya purpurea: Doringrig, maar kosbare pers berkheya.


Jou roostuin
Hoe om rose te snoei vir n maksimum blomme.


Doen jy dit verkeerd?
Vermy tuinmaakfoute wat ons almal soms maak.


Orgideë in die huis
Moenie skrikkerig wees om hierdie eksotiese pragstukke binnenshuis te kweek nie.


Bonsai: Hou jou oë oop!
Potensiële materiaal vir bonsai is makliker te kry as wat jy dink.


Kostuinmaak
Kruie vir skop in jou sop.


Varingblokke
Dis maklik om plaveiblokke met n varingmotief te giet.


Grondlewe
Die lewe ondergronds speel n groot rol in die gesondheid van die grond en die weligheid van jou plante.



TUINSPESERYE


MAANTUINMAAK


NUWE PRODUKTE EN PASSELLAS


GROEN AFSPRAKE


DDS
Projekte



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM