Click cover to enlarge

Sept 2017
COVER PRICE: R 37.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Ons het almal al die gesegde “die tyd vlieg” gehoor wanneer 'n mens iets geniet. Wel, dis waar omdat ons dié maand trots die verjaardag van die tydskrif Die Tuinier vier! Ek sidder om daaraan te dink dat 'n hele tien jaar al verby is... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Plante vir suurgrond
Asaleas en hul naverwante...


Clivias vandag
Deesdae gaan clivias oor veel meer as net oranje...


Tuinmaak met bye
In Deel 1 van dié reeks leer ons van verskillende bye wat ons dalk in ons tuine kan aantref...


Kostuinmaak
Huisskoonmaak met kruie...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Maak kennis met Moot House
Dié Parktown-herehuis is 'n mooi voorbeeld van hoe om 'n elegante ou tuin suksesvol te moderniseer.


Jou roostuin
Oorgehaal vir 'n nuwe roosseisoen.


Organiese tuinmaak
Kies die regte plante vir die natuurlike roete.


Trots Suid-Afrikaans
Treffende ‘Lemon Flame’ Veltheimia vir lentekleur.


'n Lenteplan
Bring skouspelagtige kleur in jou tuin in met dié plantkeuse.


Waterfokuspunte
Hou hulle skoon.


Werk met hout
Maak 'n elegante staander vir jou huisnommer en posbus.


Kostuinmaak
Sierlik en smaaklik: Jou groentetuin kan albei wees!



TUINSPESERYE


MAANTUINMAAK


NUWE PRODUKTE EN PASSELLAS


GROEN AFSPRAKE


DDS
Projekte



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM