Click cover to enlarge



Vol 23/07 July 2017
COVER PRICE: R 44.00
FREQUENCY: Monthly




Hennie van der Walt
N BESIGE SES MAANDE... Met die jaar al by die halfpadmerk, kyk ons terug oor n besige tyd en is dankbaar vir die reën wat tydens die somermaande geval het, veral die Wes-Kaap se broodnodige winterreëns. Ons jagredakteur Stefan Fouch&ea... Read more
WILD & JAG/GAME & HUNT
Game Industry / Hunting Industry / Wildlife Ranching


 

Die swartwildebees
Die swartwildebees was laat in die 1800s op die rand van uitsterwing weens jag. Prof J du P Bothma bespreek dié sonderlinge dier in detail en vertel hoe hy deur intensiewe bewaring gered is ...


First Ankole auction in the world
The first-ever auction of Ankole cattle was held on 10 May 2017 at the Ntaba Nyoni Ankole production sale presented by Vleissentraal Ermelo on behalf of Cyril Ramaphosa. Hennie van der Walt reports...


Jag in die ou Kalahari
Jagredakteur Stefan Fouché het sy hart in die Kalahari verloor. Hy was onlangs daar om saam met sy pa en jagvriende n paar vet springbokke tussen die rooi duine en kameeldorings plat te trek...


Savage VLP
The Savage Model 12 VLP in .260 Rem is a fierce competitor both on the shooting range and hunting field in terms of accuracy, as well as price in its class...


In gesprek met: Mike Bredenkamp
Hennie van der Walt en die WILD & JAG-span het by die Namibiese wildboer Mike Bredenkamp op sy plaas Dorka oos van Windhoek gaan besoek aflê en met hom oor sy lewe en boerdery gesels...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Interprovinsiale geweerjagkompetisie vir vroue
Die SA Sport- en Jagfederasie het van 4 tot 6 Mei vanjaar die interprovinsiale geweerjagkompetisie vir vroue by Inyala Game Lodge in Noordwesprovinsie aangebied.


Hunting the impala
Impala can be challenging to hunt. Jokl le Roux provides detailed information about this species and gives the hunter some excellent pointers.


Springbuck the mega slam
LD Jennings shares his springbuck grand slam hunt (consisting of a common, white, black and copper springbuck) in the Kalahari with our readers.


Nuwe Lynx-teleskope
Lynx het pas hul nuwe LX3-reeks jagteleskope aan die Suid-Afrikaanse jagmark bekendgestel. Dié betroubare handelsmerk bereik nuwe hoogtes met drie nuwelinge in sy reeks.


The edge on bowhunting
Redge Grant shares information on mechanical broadheads in an effort to help the bowhunter choose the correct broadhead for his hunt.


Top 50 & Safari Outdoor SA Ope 2017
Stefan Fouché berig oor een van die SAJSV se belangrikste naweke op die veldskietkalender die SA Ope en Top 50 skietkompetisie.


Van veld tot vurk
n Nuwe reeks waarin Jokl le Roux aan die jagter alles omtrent die slag- en vleisverwerkingsproses van sy bok verduidelik.


Skietkuns: Praktiese situasies in kompetisies
Turner Wilkinson verduidelik mbv praktiese situasies wat deelnemers tydens kompetisies ondervind het, hoe n baan hanteer kan word vir die bes moontlike resultaat.



CHASA
News about the Confederation of Hunters Associations of South Africa


4x4
Francois Rossouw, 4x4 expert, shares off-road tips and advice.


BOOKS
Reviews on books about nature, conservation, wildlife and game ranching


EWT
Conservation news from the Endangered Wildlife Trust


HUNTING OPPORTUNITIES
& GAME DESTINATIONS: Small advertisements - countrywide.


JAGFOTOGALERY
Photo gallery of our readers and the game animals they hunted


GAME AUCTIONS
Latest game auction prices of game auctions held countrywide


ORGANISATIONS
Contact details for a wide range of organisations in the indstry


BIG GAME CORNER
Big- and dangerous-game hunting stories from hunters worldwide



    
Subscribe to WILD & JAG/GAME & HUNT's Newsletter

If you would like to receive this magazine's newsletter, including the latest promotions and specials, simply add your e-mail address above.
Please Note: If you choose to receive this newsletter, your email will be sent directly to the magazine and magazines.co.za will not be held responsible for the content and delivery thereof.


 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM