Groen grasperk in die winter
Grasperksaad is die antwoord vir ‘n
groen grasperk heeljaar.
Ubuntu-tuinmaak
Vermeerder wat jy het.
Ingeboks
n Vensterbak kan sommer baie
tuin in ‘n piepklein ruimtetjie
wees!
Trots Suid-Afrikaans
Chasmanthe aethiopica bied
treffende kleur in die herfs en
winter.
|
Kombuistuin
Die Mediterreense kruie van
die Kroatiese kus
Van groenbemesting tot
mikrogroente
Vra die kundiges: Kweek
aartappels suksesvol
Herfstuintake
Mei se groentesaaigid.
Koi
Hoeveel koi kan ek in my dammetjie aanhou?
DDS - Dié bankie is nodig vir kniel
Maak dié nuttige, veelsydige
bankie en hou jou knieë gemaklik.
Werk met hout
Maak dié mooi wynbottelhouer
vir tuinpartytjies.
|