Click cover to enlarge



Februarie 2017
COVER PRICE: R 37.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Ons is nou in wat volgens my een van die moeilikste tuinmaakmaande is selfs ek sukkel dié tyd. Nou smeek ek al vir koeler weer en het my herfsaanplanting al oor en oor in my kop beplan. Terwyl ek dit sê, moet ek jou egter vertel dat m... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Viva Mexiko!
Ontwerp met knalkleur...


Sonskynvrugte
My nooi is in 'n nartjie, die boom groei in my tuin...


DDS
Oulike bamboes bankie...


Maak dit self
Gesondheid met jou eie appel wyn...


Blomme
Vir nou, tot APRIL...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
Inheemse staatmakers vir skadu.


Erfenistuin
n Elegante tuin in Johannesburg wat deur generasies van tuiniers versorg en ontwikkel is.


Multivlak regrukplan
Daar was n oplossing nodig vir n klein tuin op twee vlakke.


Op pad na die herfs
Die beste blomplante vir Februarie, Maart en April.


Trots Suid-Afrikaans
Cotyledon orbiculata var. orbiculata vir kleur en vorm in n droë kustuin.


Jou roostuin
Skep n romantiese roossomerhuisie vir blommende skadu in die warm maande.


Bonsai
Hoe om met mos te werk.


Jou tuin in Februarie
Herplant jaarplante, begin saai vir die winter, snoei met liefde en plant n mooi mandevilla.


Waterbesparing
Pompe vir die beste waterdruk uit n tenk.


Sit-sit só
Timmer n oulike bankie met bamboes vir jou sithoek.



TUINSPESERYE


MAANTUINMAAK


NUWE PRODUKTE EN PASSELLAS


GROEN AFSPRAKE


DDS
Projekte



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM