Click cover to enlarge



Januarie 2017
COVER PRICE: R 22.95
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Ek is seker baie van julle is verheug dat 2016 verby is. In my kort tuinmaakloopbaan het ek nog nooit so 'n moeilike tuinmaakjaar ondervind nie. Ons tuine is verwoes deur die tekort aan water, en sommige gaan steeds hieronder gebuk ons moes va... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Elke mand is hiigseisoen in 2017
Nuutste neigings en 12-maande tuingids binne...


Drome waar gemaak
In 'n pragtuin...


Kweek en eet
Spaanse kookkuns met kruie...


Saai- en kweekwenke vir beet
Kweek en eet...


Selfdoen die maand
Bou 'n tuindam met 'n buigbare voering...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
Klein bougainvilleas.


Trots Suid-Afrikaans
Mooier as korale Erythrina lysistemon.


Jou roostuin
Maak die regte voornemens om jou rose gelukkig te hou.


Tuinmaak in 2017
Geniet en bêre ons bondige jaarplan met plant- en kweekwenke vir elke maand, en jy sál sukses smaak in jou tuin.


Kostuine
Saai- en kweekwenke vir beet Bemeester Spaanse kookkuns met jou kruie Kenners se antwoorde op kwelvrae in die groentelappie Saaigids vir Januarie...


Jumbo koi
Maak hulle groot!


Oes reënwater
Bereken hoeveel reënwater jy kan oes vanaf jou huis se dak met reënwatertenke.


Timmer n lugplantraam
n Maklike selfdoenprojek om lugplante deel van jou dekor te maak.


Bou n tuindam
Dit is baie maklik om self te doen met buigbare damvoering!


Kruiwastorie met Anna Celliers
As dit blomme reën, rangskik!



KRUIWASTORIE


TUINSPESERYE


DIE SOM VAN TUINMAAK
saam met TANYA, ANNA en GERALD


MAANTUINMAAK


NUWE PRODUKTE EN PASSELLAS


GROEN AFSPRAKE


THE GARDENER EN DIE TUINIER DVD



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM