Click cover to enlarge



Vol 22/12 December 2016
COVER PRICE: R 44.00
FREQUENCY: Monthly




Hennie van der Walt
DIE JAAR WAT 2016 WAS... In n jaar waar ongunstige politieke en klimaatstoestande (droogte) baie druk op die wildbedryf geplaas het, word die verwagting geskep dat as die ekonomie op sy laagste is en klimaatstoestande verbeter, wildpryse n drama... Read more
WILD & JAG/GAME & HUNT
Game Industry / Hunting Industry / Wildlife Ranching


 

The leopard
More and more wildlife ranchers are keeping this spotted cat in semi-captivity for tourism purposes. Prof J du P Bothma gives advice on various aspects, including management and utilisation...


Return to the Umkomaas
LD Jennings visited the Umkomaas Valley in KwaZulu-Natal once again, this time to hunt a a mature bushbuck ram. He was not disappointed and shares this special hunt with readers...


Veldskiet
Ons doen verslag oor verskeie veldskietkompetisies: Suid-Kaap Ope op 1 Okt 2016 tussen George en Uniondale, Noord-Kaap Ope buite Hotazel in die Kalahari, en Noordwes Ope op 29 Okt buite Bloemhof...


Jag n duiker só
In sy reeks oor jag van spesifieke spesies verskaf Jokl le Roux nuttige inligting wat die jagter sal help om hierdie bokkie te uitoorlê. Hy bespreek ook die duiker se habitat, kenmerke en gewoontes...


Minox ZX5 riflescopes
Minoxs ZX5 and ZX5i ranges of riflescopes with 5x magnification have been designed specifically to meet the needs of discerning hunters and sporting shooters around the world...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

IVF-buffelkalf n eerste
Pumelelo, die eerste Kaapse buffelkalf ooit wat deur in vitro-bevrugting geteel is, is op 28 Junie 2016 in Suid-Afrika gebore en het wêreldwyd opslae gemaak.


Boogjag n nuwe ervaring
Stefan Fouché beleef sy heel eerste boogjag met Redge Grant as mentor en besef dat boog- en geweerjagters tog baie gemeen het.


Jagwyses en -wenke
Jokl le Roux bespreek addisionele faktore tydens soek-en-bekruipjag, waaronder windrigting, die sontonnel, bekruiptegnieke en hoe om die omgewing deeglik te bespied.


Skietkuns
Turner Wilkinson fokus in hierdie aflewering op praktiese, eksterne ballistiek en verduidelik hoe belangrik dit is om vir koeëlval te kompenseer.


PMP ProAmm Nasionale Kampioenskappe
Suid-Afrika se plaaslike ammunisievervaardiger, PMP, het sy Nasionale Kampioenskappe op 15 Oktober vanjaar by Denel se Elandsig-skietbaan net buite Pretoria aangebied.


Die beginsels van ballistiek
Die platslaan- of stopvermoë van n koeël is een van die mees kontroversiële kampvuuronderwerpe waar grootwildjagters bymekaarkom en word al vir dekades gedebatteer.


Farming in the eco-bush
Gert Fourie looks at the first steps towards establishing an intensive game-breeding project and warns prospective breeders to do their homework first.


4x4: Wat is nuut op die mark?
Daar is soveel verwikkelings in die motorbedryf dat ons binnekort n klomp bastervoertuie op die mark kan verwag. Francois Rossouw vertel meer.



CHASA
News about the Confederation of Hunters Associations of South Africa


4x4
Francois Rossouw, 4x4 expert, shares off-road tips and advice.


BOOKS
Reviews on books about nature, conservation, wildlife and game ranching


EWT
Conservation news from the Endangered Wildlife Trust


HUNTING OPPORTUNITIES
& GAME DESTINATIONS: Small advertisements - countrywide.


JAGFOTOGALERY
Photo gallery of our readers and the game animals they hunted


GAME AUCTIONS
Latest game auction prices of game auctions held countrywide


ORGANISATIONS
Contact details for a wide range of organisations in the indstry


BIG GAME CORNER
Big- and dangerous-game hunting stories from hunters worldwide



    
Subscribe to WILD & JAG/GAME & HUNT's Newsletter

If you would like to receive this magazine's newsletter, including the latest promotions and specials, simply add your e-mail address above.
Please Note: If you choose to receive this newsletter, your email will be sent directly to the magazine and magazines.co.za will not be held responsible for the content and delivery thereof.


 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM