Click cover to enlarge



November 2016
COVER PRICE: R 37.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Die woord “water” is tans op almal se lippe – hoe ons dit bespaar en hoe ons steeds kan tuinmaak en ons tuine versorg. Dis 'n feit en die geskiedenis het bewys dat Suid-Afrika siklusse van ernstige watertekorte het. Verbasend genoeg pas ons alma... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Trots Suid-Afrikaans
Inheems in McGregor...


Katerienewiele vir skadu
Kathariene-wiele is perfek vir ‘n skadukol...


Plant mooi om jou swembad
Idees vir in en om water...


DIT ‘KOOK’ op die GROENTEFRONT
Plant jou potte vol plante om in soetgebak te gebruik...


Eet jou begonia-blomme ook!
Party blomme is net so lekker as wat hulle mooi is...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
Wit blomme wat die hitte troef.


Tuinterapie
‘n Inheemse tuin wat ‘n toonbeeld is van die tuinier se soeke na innerlike vrede.


Nuut op die groentefront
Sit woema in jou groenetuin en potte met ‘anderste’ variëteite. wat amper te mooi is om te eet!


Geilte op die walle
Plante wat pas by visdamme en waterelemente.


Soete verleidings
Plant jou potte vol plante om in soetgebak te gebruik.


Kikker jou swembadtuin op
As die omtes van jou swembad ‘n bietjie vaal en kaal lyk, plant stylvol met betroubare plante!


Jou roostuin
Plant rose in potte as fokuspunte en kry jou roostuin spoggerig vir baie blomme in Desember.


November in jou tuin
Saai nog somerblomme, bemes alle plante en die grasperk, maak jou patio mooi met potte, bestuur jou swembad waterslim en kombineer mooi...


Onderstebo tamatieplanter
Tuisgekweekte tamaties smaak altyd beter en as jy min kweekspasie het, kan jy hulle sommer onderstebo plant!



TUINSPESERYE


MAANTUINMAAK


NUWE PRODUKTE EN PASSELLAS


GROEN AFSPRAKE


DDS
Projekte



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM