Click cover to enlarge



Vol 22/11 November 2016
COVER PRICE: R 44.00
FREQUENCY: Monthly




Hennie van der Walt
GEWIGTIGE BESLUITE OOR WILDSPESIES... Die 17de vergadering van die konferensie van partye (Cop17) van die Konvensie oor Internasionale Handel in Bedreigde Spesies (Cites) is onlangs in Sandton, Suid-Afrika gehou. Tydens hierdie geleentheid het afg... Read more
WILD & JAG/GAME & HUNT
Game Industry / Hunting Industry / Wildlife Ranching


 

Swartwitpens
Hierdie bok is inderdaad duur en gesog onder wildboere sowel as jagters. J du P Bothma verskaf nuttige inligting oor aspekte soos habitat, dieet, vang en vervoer, trofeejag en lewende verkope...


Legends of the hunt: Ernest Hemingway
Of all the legendary hunters in East Africa, Ernest Hemingway was one of the most intriguing characters of all times. His legacy lies not in his trophies but in his unique hunting stories...


Rangefinder – Vlakte-toets
In die tweede deel van die rangefinder-toets kyk Stefan Fouché en Stefan Janse van Rensburg na modelle vir langer afstande, spesifiek vir die manne wat in die vlaktes of Kalahari wil jag...


Njala – ’n slinkse kalant
Uitgeslapenheid, deeglike kennis en eindelose geduld is noodsaaklik as jy ’n manjifieke njalabul wil plattrek. Jokl le Roux verskaf inligting oor hierdie besonderse bok en vertel hoe om hom te jag...


Druk op wildpryse
Die lewendehandel-segment van die wildbedryf is tans onder druk. Huidige prystendense is ’n uitvloeisel van die wisselwerking tussen verskeie faktore, waaronder die politiek, ekonomie en droogte...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Africa’s Huntress winner announced
Nadine Eilerd walked away with the title of “Africa’s Huntress” during an awards ceremony held at Safari Outdoor in Pretoria on 8 September this year.


Die kuns van bosvarkjag
Stefan Fouché het ’n trofeebosvark in die majestueuse Waterberge gaan jag en deel dié spesiale ondervinding met lesers.


Hunting essential for socio-economic development
Three major hunting organisations in SA joined forces during Cites Cop17 to convey the role of hunting in conservation, food security and socio-economic development.


Mastershot 2016
Tydens WILD & JAG se 2016 Zimbi Mastershot-skietkompetisie het deelnemers oor sewe verskillende dissiplines meegeding en Henk Meintjies van Pretoria is as wenner...


Skietkuns
Die staanhouding is die onstabielste skietposisie, maar dit bied ook voordele. Turner Wilkinson verduidelik stap vir stap hoe om hierdie houding te bemeester.


Jagwyses en -wenke
Jokl le Roux bespreek verskeie belangrike faktore tydens bekruippogings, waaronder topografie, windrigting en ander diere wat die jagter se teenwoordigheid kan verraai.


9th International Wildlife Ranching Symposium
Namibian game farmers will soon be able to farm with buffalo as their government has initiated steps to allow disease-free buffalo below the ‘red line’.


Intensiewe en semi-intensiewe wildproduksie
Boer met buffels het die afgelope paar jaar groot opslae gemaak. J du P Bothma gee leiding oor hierdie intensiewe wildboerdery.



CHASA
News about the Confederation of Hunters Associations of South Africa


4x4
Francois Rossouw, 4x4 expert, shares off-road tips and advice.


BOOKS
Reviews on books about nature, conservation, wildlife and game ranching


EWT
Conservation news from the Endangered Wildlife Trust


HUNTING OPPORTUNITIES
& GAME DESTINATIONS: Small advertisements - countrywide.


JAGFOTOGALERY
Photo gallery of our readers and the game animals they hunted


GAME AUCTIONS
Latest game auction prices of game auctions held countrywide


ORGANISATIONS
Contact details for a wide range of organisations in the indstry


BIG GAME CORNER
Big- and dangerous-game hunting stories from hunters worldwide



    
Subscribe to WILD & JAG/GAME & HUNT's Newsletter

If you would like to receive this magazine's newsletter, including the latest promotions and specials, simply add your e-mail address above.
Please Note: If you choose to receive this newsletter, your email will be sent directly to the magazine and magazines.co.za will not be held responsible for the content and delivery thereof.


 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM