Click cover to enlarge



Oktober 2016
COVER PRICE: R 37.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Die geur van die somer is so verkwikkend! Ek hou van die reuk van vars gesnyde gras dit is sommer net 'n toonbeeld van groei en lewe. Onthou jy nog die dae toe jy grasvlekke op jou klere gekry het van al die speel en baljaar in die tuin? We... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Byt op die bord met Indiese kruie
Om die wêreld met kruie: Indië...


Potbedons!
Gepot om te groei...


Nuut: HibisQs
Nuwe geslag hibiskusse...


Rits rond na oop tuine
Talentvolle tuiniers het geslagte lank gewerk om hierdie kosbare tuin te maak...


Kleur in met blomplantjies en somerbolle
Wat om in Oktober in die tuin te doen...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
Veelsydige plante vir son en skadu.


Jou roostuin
Romantiese rose vir die somer.


Die Paradys gevind
Talentvolle tuiniers het geslagte lank gewerk om hierdie kosbare tuin te maak.


Gepot om te groei
Lig die gemoed met kleurryke potte in die huis en tuin rond.


Bonsai
Die kies van 'n pot is 'n belangrike stap om 'n suksesvolle bonsai te skep.


Trots Suid-Afrikaans
Die pragtige galjoenblom kan 'n baie treffende tweejarige tuinplant wees.


Wat om in Oktober in die tuin te doen
Vul jou tuin met kleur en geur met jaarplante wat reg is vir plant en verskeie jasmyne. Moet ook nie van die somerbolle vergeet nie en doen moeite om jou grasperk...


Kostuine
Om die wêreld met kruie: Indië Tamaties, eiervrugte en rissies Saai en plant vir die somer.


Kruiwastories
Maak plek, die petunias wil land!


Teken in op Die Tuinier en spaar!
Teken in op Die Tuinier en spaar!



TUINSPESERYE


MAANTUINMAAK


NUWE PRODUKTE EN PASSELLAS


GROEN AFSPRAKE


DDS
Projekte



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM