Click cover to enlarge



September 2016
COVER PRICE: R 37.00
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
September is die maand waarin alles in die tuinmaakwêreld gebeur, en ek hoop dat ons teen die tyd dat jy hier lees uiteindelik al 'n bietjie broodnodige reën gehad het om ons 'n bietjie hoop te gee. Indien nie, moet tog nie ophou... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Neigings uit Chelsea
Giere en geite by die Chelsea Blommeskou word nagevolg deur tuiniers vanoor die wêreld. Ons hou jou ook op hoogte...


Nuwe lentevrystellings
Elke September verskyn nuwe plante op die mark om te ontmoet en te plant...


Tyd vir somerbolle
Kies uit ons mooiste inheemses vir kleur heel somer...


Skandinawiese KRUIE VIR SMUL
Om die wêreld met kruie: Skandinawië...


Saai die waatlemoen
Kostuinmaak...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
Perfekte bome vir klein tuine.


Xeriskappeer
Hoe om tuin te maak met die minimum water.


Alles oor impatiëns
As jou skadutuin kleur kort, plant taai impatiëns-variëteite wat sommer ook in son groei.


Jou roostuin
Kry hulle nou goed aan die groei vir baie blomme later.


Droom jy oor troublomme?
Ons het n blitsgids wat vertel wanneer tuin- en seisoenale snyblomme blom om jou te help beplan en koste te bespaar.


Trots Suid-Afrikaans
Veelsydige boslelies (Crinum) vir son en skadu.


Jou tuin in September
In die lente moet jy buite wees, so maak die grasperk wakker, kikker jou werf op met kleur, en kweek clivias van saad met ons maklike stappe.


Skoenlapperkoi
n Kruising tussen gewone koi en langvinrivierkarp het elegante skoenlapperkoi tot gevolg, en jy kan gerus n paar aanskaf.


Elegante potstaanders
Timmer gou die potstaanders waarin mooi plante kan pronk in jou huis of op die patio.


Kruiwastorie
Lente se skoon(heid)!



TUINSPESERYE


MAANTUINMAAK


NUWE PRODUKTE EN PASSELLAS


GROEN AFSPRAKE


DDS
Projekte



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM