Live-game trade – Are we seeing the results of a perfect storm?
Many will argue that the current market prices of game animals are being determined by quality traits. However, the scarcity factor should not be ignored.
Boer intensief of ekstensief?
Ekoloog Gert Fourie poog om ’n objektiewe oorsig te lewer oor die verskil tussen intensiewe en ekstensiewe wildboerdery in Suid-Afrika en spreek omstrede kwessies aan.
Hunting rusa deer on Mauritius
Mauritius is not exactly the average hunter’s destination of choice when it comes to game hunting, but Mark Dedekind found a hunting treasure there.
Noodhulp vir jagters
Jokl le Roux kyk na algemene siektetoestande by jagters en die behandeling daarvan: koors, tandpyn, voetblase, sandvlooie, lintwurms, sonbrand, maagaandoenings, ens.
|
Geweerskoonmaak: Hoe gaan ek te werk?
Aan die einde van die jagseisoen verduidelik Stefan Fouché in tien stappe vir die deursneejagter en -sportskut hoe om sy geweer skoon te maak.
Namibië Veldskiet – Tsumeb
WILD & JAG het die die Namibiese Veldskietliga, wat die naweek van 23 Julie sowat 10 km buite Tsumeb gehou is, bygewoon en doen verslag.
Legends of the Hunt
Chris van der Watt and Mike Cameron tells the riveting life story of Frederick Courteney Selous – legendary big-game hunter, adventurer and soldier.
’n Droom word bewaarheid
Met die 25ste vieringe van die SA Sport- en Jagfederasie het agt vrouejagters in Mei
die Vrystaatse jagveld aangedurf in die eerste interprovinsiale vrouejagkompetisie.
|