Click cover to enlarge



Augustus 2016
COVER PRICE: R 22.95
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Ek het n besige paar weke agter die rug, maar dit is mos nie nuut nie! Dis hierdie frenetiese energie wat my geïnspireerd hou en vol nuwe idees om uit te voer en met julle te deel. Ek het ook n paar weke gelede n baie spesiale mylpaal in m... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Blomplante vir binne
Klein potjies vol kleur om jou binnekamers op te vrolik...


Britse kokke en hulle kruie
Om die wêreld met kruie: Engeland...


Inheemse heinings en skerms
Omring jouself met groen...


Malvas vir jou!
Pelargoniums, of malvas in vyf hoofgroepe...


In Fokus: CHELSEA 2016
Inspirasie uit die beste skoutuine...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
Drie sierlike sitrusboompies.


Chelsea-blommeskou in n neutedop
Inspirasie uit die beste skoutuine.


Trots Suid-Afrikaans
Klipsalie - n regte plantkameel.


Jou roostuin
Gebruik rose as ondersteuning in blombeddings en snoei nou die rankers.


Bonsai
Hoe om te werk aan n langtermynprojek.


Vars blomme
Tuinplante wat werk in n ouwêreldse klassieke kruik.


Jou tuin in Augustus
Die natuur word wakker in afwagting op die lente. Dis tyd om te plant, mooi te maak, en tuingereedskap aan te skaf.


Kostuinmaak
Om die wêreld met kruie: Engeland Wortels en ander wortelgroente Kry die groentetuin reg vir lente.


Boksslim
Bruikbare hangende planthouers vir vrugte of groente.


Kruiwastorie
O gaats, was die gat?



KRUIWASTORIE


TUINSPESERYE


DIE SOM VAN TUINMAAK
saam met TANYA, ANNA en GERALD


MAANTUINMAAK


NUWE PRODUKTE EN PASSELLAS


GROEN AFSPRAKE


THE GARDENER EN DIE TUINIER DVD



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM