Click cover to enlarge



Julie 2016
COVER PRICE: R 22.95
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Uitgeput en tog geïnspireer. Maak dit sin? Ek en Geoff is terug van 'n warrelwindtoer van vier dae na die Chelseablommeskou in Londen. O, en het ek al genoem ons is ook platsak? Dit was amper R60 vir 'n koppie koffie en R80 vir '... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Geplant in die stad
Manchester se Dig the city-projek bewys dat almal tuinmaak in n stad kan genie...


n Kustuintjie so uit die boeke uit
Hoe om die meeste te maak van klein en intieme ruimtes om jou...


Vol magies met Marokkaanse kruie
Om die wêreld met kruie: Marokko Spruite en mikroblaargroente...


Planne vir binnehowe
n Handboekvoorbeeld van hoe n kustuintjie kan lyk...


Fiks en viets met tuingim
Jy kan fiks en viets word deur te oefen in jou eie tuin...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
Vullerplantjies vir kaal kolle.


Ons lief die winter
In elke seisoen en veral winter, is daar iets unieks en spesiaal in n tuin - Tanya wys haar kiekies.


Knus en snoesig op die patio
Produkte wat sorg vir verhitting as jy buite wil wees in die winter.


Dekor vir binnehowe
Ons het die beste uitgesoek vir jou binnehoftuin.


Tuingim
Jy kan fiks en viets word deur te oefen in jou eie tuin.


Jou roostuin
Rosesnoei maklik gemaak!


Julie in jou tuin
10 Groen aktiwiteite wat die winter vinniger laat verkas.


Trots Suid-Afrikaans
Ochna serrulata is n pragstruik met vele gebruike, plant een!


Tuinbank
Doen dit self sonder spykers en skroewe.


Maklike muurkuns
Skep kunstige muurpanele binne n paar uur.



KRUIWASTORIE


TUINSPESERYE


DIE SOM VAN TUINMAAK
saam met TANYA, ANNA en GERALD


MAANTUINMAAK


NUWE PRODUKTE EN PASSELLAS


GROEN AFSPRAKE


THE GARDENER EN DIE TUINIER DVD



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM