Click cover to enlarge



Vol 22/07 July 2016
COVER PRICE: R 44.00
FREQUENCY: Monthly




Hennie van der Walt
BILTONGJAGPRYSE... Die ernstige debat oor die bekostigbaarheid van biltongjagpryse word ongelukkig gekenmerk deur kontrasterende uitgangspunte, gegrond op enersyds ingeligte teenoor andersyds meer oningeligte opinies. Die groot fout wat gemaak wor... Read more
WILD & JAG/GAME & HUNT
Game Industry / Hunting Industry / Wildlife Ranching


 

Die buffels van die Afrika-savannas (Syncerus caffer)
Die buffel is sekerlik een van die gedugste teenstanders vir enige jagter in Afrika. J du P Bothma bespreek aspekte soos verspreiding, habitat, dieet, vang en vervoer, aanhouding en trofeejag...


... En dís bewaring
WILD & JAG het op uitnodiging die Grootbaas- en Derdemag-genetika te Riverdale, Graaff-Reinet saam met Johann Rupert en sy span besigtig tydens die Grootbaas- en Derdemag-genetika-verkoping ...


SABI Rifles: .404 Jeffery
’n Goed vervaardigde .404 Jeffery is een van die grootste belonings waarmee ’n jagter hom kan bederf. Dis goed genoeg vir enige van die Groot Vyf maar kan ook as algemene jagkaliber gebruik word...


Tendense van lewendewild-veilings
Rekordpryse vir uitsonderlike diere word voortdurend geëwenaar of verbeter, maar April 2016 het ’n rekord van sy eie opgelewer met 24 wildveilings wat in dié maand landwyd aangebied is...


Potential of game meat as a local and export commodity
It is widely promulgated that the future growth of the game-ranching industry rests on the prospects of game meat, a segment of this industry that has been largely neglected to date...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Trying to renew a firearm licence?
Martin Hood, advisor to Chasa on matters concerning firearms, provides advice to individuals who have expired firearm licences...


Skietkuns
In hierdie nuwe reeks kyk Turner Wilkinson na die skootproses: skietposisies, outomatiese rigting, asemhaling, mik, snellerbeheer en deurvolg.


Noodhulp vir jagters
Jokl le Roux gee raad aan jagters vir die behandeling van dehidrasie en uitputting asook ernstige beserings wat in die jagveld opgedoen kan word.


Die beginsels van ballistiek
In hierdie uitgawe bespreek Skietstok koeëlkonstruksie asook soorte koeëls, naamlik sagtepunt en soliede of volmetaalkoeëls.


A modern-day Tanganyika safari
Jokl le Roux went on his very first buffalo hunt in Tanzania. He shares the road trip from SA to Tanzania – in a Toyota Camry!


Product Test: Trijicon Accupoint 1-6x24
Stefan Fouché tested Trijicon’s Accupoint 1-6x24 riflescope on a large-bore calibre to see how it would stand up as a dangerous-game hunting scope.


Waar lê die goue middeweg tot ‘bekostigbare’ jagte?
Adri Kitshoff-Botha, bestuurshoof van Wildbedryf SA, plaas hierdie omstrede kwessie in die kollig en stel die wildboer asook die jagter se kant van die saak.


Intensiewe en semi-intensiewe wildproduksie
J du P Bothma verskaf raad aan wildboere oor die intensiewe en semi-intensiewe produksie van die immergewilde rooibok.



CHASA
News about the Confederation of Hunters Associations of South Africa


4x4
Francois Rossouw, 4x4 expert, shares off-road tips and advice.


BOOKS
Reviews on books about nature, conservation, wildlife and game ranching


EWT
Conservation news from the Endangered Wildlife Trust


HUNTING OPPORTUNITIES
& GAME DESTINATIONS: Small advertisements - countrywide.


JAGFOTOGALERY
Photo gallery of our readers and the game animals they hunted


GAME AUCTIONS
Latest game auction prices of game auctions held countrywide


ORGANISATIONS
Contact details for a wide range of organisations in the indstry


BIG GAME CORNER
Big- and dangerous-game hunting stories from hunters worldwide



    
Subscribe to WILD & JAG/GAME & HUNT's Newsletter

If you would like to receive this magazine's newsletter, including the latest promotions and specials, simply add your e-mail address above.
Please Note: If you choose to receive this newsletter, your email will be sent directly to the magazine and magazines.co.za will not be held responsible for the content and delivery thereof.


 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM