Click cover to enlarge



Junie 2016
COVER PRICE: R 22.95
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Dit was sover 'n besig jaar, maar dit lyk of dit net al hoe besiger gaan word! Terwyl ek hier skryf, maak ek gereed om Londen toe te vlieg vir die Chelsea-blommeskou, 'n heerlikheid wat nooit verveel nie. Ek sien so daarna uit om te sien wa... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

X-Faktor?
Ons wys jou hóé...


DDS klip en gom
DDS...


Om die wye wêreld met kruie
Kruie...


6 winterblomme wat jou bly maak
In die winter-tuin...


Aalwyne
Pas in piepklein plekke...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Staatmakertrio
Drie sukkulente vir gloeiende winterkleur.


Musiek van n Afrika-tuin
Die tuin van Liedjiesbos bewys hoe mooi n inheemse Vrystaatse tuin kan wees as alles in harmonie is, en skaal onthou word.


Winkels toe
Dekoridees en versierings vir n mooi tuin.


Trots Suid-Afrikaans
Erica verticillata uitgestorwe in die natuur, maar jy kan dit in jou tuin kweek!


Groot waarde met klein plante
Die dinamiet van tuinmaak is beskikbaar in die vorm van klein meerjariges in plantbakkies.


Jou roostuin
Neem die afgelope bloeiseisoen in oënskou en maak reg wat pla in die roostuin.


Jou tuin in Junie
Plant nou al vir die lente, maak blare bymekaar en komposteer hulle, neem steggies van vetplante, en voer honger voëls.


Kostuinmaak
Om die wêreld met kruie: Australasië Eksotiese blaargroentes om nou te plant.


Bonsai
Die twee boomgroeifases.


Beskerm jou groente teen ryp
Maak n raamwerk met rypdoek.



KRUIWASTORIE


TUINSPESERYE


DIE SOM VAN TUINMAAK
saam met TANYA, ANNA en GERALD


MAANTUINMAAK


NUWE PRODUKTE EN PASSELLAS


GROEN AFSPRAKE


THE GARDENER EN DIE TUINIER DVD



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM