Handwapens: “Flinching”
Die meeste skuts ervaar die probleem van “flinching” (weifeling, krimp of vooraf wankel in Afrikaans). Cruy Cruywagen gee wenke oor hoe hom dit te oorkom.
Dallas Safari Club Konferensie en Expo
Die Dallas Safari Club Konferensie en Expo is van 9 tot 12 Januarie 2014 gehou. Hennie van der Walt het dit bygewoon en doen verslag.
Kongo-kronieke
Jokl le Roux vertel van ’n noue ontkoming met woudolifante in die Kongo en die voorreg om die gorillas daar van naderby te sien.
Kaapjag word 30 jaar oud
Die Kaapse Jagters- en Wildbewaringsvereniging (Kaapjag)word 30 jaar oud en beplan om dit op 12 April 2014 tydens hul algemene jaarvergadering te vier.
|
’n Klip in die Ekobos: Bome op die wildplaas
Die fokus val op die benutbaarheid van bome asook hul bydrae tot veldkapasiteit en vermoë om wild in ’n gebied te dra.
Nuwe waterbokrekord
Corno van Rooyen het op 2 Mei 2013 ’n waterbok in Limpopoprovinsie gejag wat feitlik seker as die nuwe SCI No 5-rekord vir waterbokke kwalifiseer.
Veroorsaak trofeejag ongewenste afname in horinglengte?
Gareth Coombs neem die debat oor die invloed van trofeejag op horinglengte, nuwe bevindinge en moontlike oplossings onder die loep.
Riglyne ten opsigte van dienskontrakte
Adv Willem Smit kyk na die wetsvereistes rakende indiensneming en beëindiging van die dienskontrak van 'n huiswerker, plaaswerker en werknemer.
|