Click cover to enlarge



Februarie 2012




Mens moet hulle eers laat gaan voor hulle weer na jou toe terugkom,” sê Johan nou die aand toe ons in die bed lê. “En dié is ons tyd vir laat gaan.” Die tweede keer in vier weke bevind ons ons in die kapel by die skool. Di&eac... Read more



 

Tuis by Mekaar
Dís waar Idols se Elvis Blue en sy Chireze op hul gelukkigste is. Hulle gesels met ons oor die mense en dinge wat hul lewe saam met liefde vul...


Vir jou Kroon
Haarverlies is 'n probleem wat mans én vroue moedeloos maak. Hier's gesondheidsraad vir as jy met jou hande in jou hare sit...


'n Hart van Indië
Party reise kies vir ons, nie ons vir hulle nie. Nina Brown van Stellenbosch vertel van 'n onverwagse reis wat haar hart 'n nuwe spoor laat vat het ...


'Ek gee jou my hart'
God se verbond met ons is meer as 'n eeue oue belofte wat vandag steeds vasstaan. Dis die grootste liefdesverklaring van alle tye...


'Here, ek soek méér'
Smag jy na dieper geestelike intimiteit met jou huweliksmaat? Hier's raad om saam 'n nuwe paadjie te begin verken. Daar's ook vier verhoudingsmites...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Ter wille van die liefde
Wat 'n sëën as jy dit wat jy elke dag doen, werklik uit jou hart uit doen. Drie vroue vertel van die liefde wat hulle inspireer.


Lewenskuns
In Lizelle en Frank Kilbourn se huis woon die gewone en uitsonderlike saam onder een dak. Hulle deel die mooi met ons.


Met liefde
Wat die hart van vol is, loop die inkpot van oor. Wendy Maartens vertek waarom outydse pen en papier vir haar en vele ander steeds 'n hartstaal bly.


Plooiloos
Om lyne en plooitjies met die hulp van vullers uit te plomp is deesdae alledaags. Christine Ferreira het meer gaan uitvind.


My lewe in 'n plakboek
Die naam van Alma Thomas van Meyerton se dekorreeks sê iets van die stamperige, dog goeie paadjie wat sy tot hier geloop het...


Met ritme en siel
Van sy krulle tot sy liefde vir kook en rock - God het hom so gemaak en so wil hy hom gebruik, glo die sanger Ghapi.


Vreugdefees
Verbeel jou 'n bruilof - sy 'n boerenooi, hy 'n Fransman - op die rand van 'n Franse woud, met gaste wat 'n week lank saam God se liefde vier...


Enig in jou soort
Jy's uniek, bestem vir 'n spesifieke doel in die lewe. Moenie dat afguns jou van koers af bring nie. Ons wys jou maniere om dit te doen.


Om my tafel
Die lewe vra om gevier te word - en hoe dan nou beter as rondom 'n mooi feestafe, sê bobaasbakker Tina Bester.


Mooi deurleef
Wendy Malan van Simonstad skilder en leef met 'n waardering vir die skoonheid van die onvolmaakte. Sy deel haar kuns met ons.


 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM