Click cover to enlarge



Januarie 2012
COVER PRICE: 31,95
FREQUENCY: Monthly




Lizette Jonker
Lank gelede, voor LOL ’n gelag op ’n rekenaarskerm geword het, in die dae toe “blackberries” net vrugte was, en leestekens in sinne gebruik is en nie om denkbeeldige glimlaggies, knipogies en drukkies die wêreld rond te stuur nie, toe die woord... Read more
SA Tuin
aards * prakties * inspirerend


 

’n Droom van ’n dammetjie
Om wolke en waterplante in ’n dammetjie te sien, voer jou na ’n ander wêreld weg en laat jou hele tuin rustig voel...


Genesende voedsel Appels
“’n Appel ’n dag laat die dokter wag!”Appels (Malus pumila) is nie net een van die gewildste vrugte ter wêreld nie–dit is ook een van die waardevolste gesondheidskosse wat elkeen van ons nodig het...


Vertrekke in die buitelug
Dis somer! Skep vir jouself die ideale leefruimte in die buitelug met idees uit Garden World se skoutuine...


Kitsversierings om jou gaste te beïndruk
Almal is druk besig om vakansie te hou en die gaste is op pad. Kikker jou huis in ’n kits en goedkoop op met dekor-items wat enige besoeker spesiaal sal laat voel...


Mediterreense fees
Skop die nuwe jaar met die vars geure van die Mediterreense gebied af...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

In Volle Blom Clematis
Clematis word dikwels “die koningin van rankplante” genoem – iets wat jy heeltemal verstaan wanneer jy hierdie plante in volle blom sien


Pluk die vrugte Lietsjies
Jy kan self die lekkerste lietsjies pluk – die bome aard in baie dele van ons land en dra hope vrugte as jy hulle mooi versorg


Parham se betowerende beddings
Ons het Parham House se tuine direk ná ons leserstoer na ’n paar Engelse somertuine besoek, danksy Thompsons Holidays.


Buite en binne Word een
Die tuinontwerper Karen Gardelli het hierdie tuin volmaak met die huis waarom dit golf laat harmonieer deur houers, vensterbakke en fokuspunte op strategiese plekke in te


Reik na die sterre
Klimplante is ideaal om jou tuin hoogte te gee en is welig en welriekend


’n Keurige kombinasie
Hierdie interessante tuin bevat vele dramatiese elemente, maar is steeds ’n natuurlike en rustige hawe


Speseryroete Geurige gemmer
Gemmer se warm, pikante geur maak hierdie soetgoed smulgoed


Welkom tuis!
Of jy nou vir die eerste keer ’n troeteldier kry, jou dieregesin uitbrei of ’n ou vriend vervang – die kennismakingsproses speel ’n bepalende rol in hoe gelukkig jou nuwe


’n Mooie muurtjie
Bou ’n breë, lae muurtjie om die water van jou stoep af te hou en stal jou spog-potplante uit waar almal dit kan sien


Eendag op ’n reëndag
Bring op ’n reëndag die fleur in jou tuin binnetoe en laat die blomme in al hulle sonnige glorie in ’n ou emaljeskottel, soos die een wat ons op hierdie foto gebruik het



VERGEET-MY-NIETJIES


STUKKIES
& STEGGIES Die jongste neigings vir binne en buite


LEESTYD
Nuwe boeke


VRA VIR KEITH
E-pos jou tuinverwante vra aan ons


TUINDAGBOEK
Wat om in die tuin te doen Mei


LEEF GROEN
Hoe om groener te lewe


AGTERSTOEP-KUIER


GASTELYS



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM