|
Maanskyn en rose
Rose is baie meer as net lieflike blomme met 'n onvergeetlike geur - hulle het ook groot geneeskrag!
Begin 'n snyblom- tuin
Sou jy graag altyd vars blomme in jou huis wou hê Lees hier hoe om 'n snyblomtuin aan te lê.
Die veelsydige vlier
Die vlierboom is 'n wonderlike aanwins in enige tuin. Die blomme en bessies is nie net pragtig nie hulle is ook gesond, lekker, en maak jou mooi!
18 idees vir 'n klein tuin
Kan jy aan niks dink om met jou tuin te doen nie? Kry wonderlike idees in hierdie klein skoutuine by die 2011 RHS Hampton Court-paleis-blommeskou.
'n Juweel in die bos
Hierdie waterslim Bosveld-zen-tuin smelt perfek met die natuurlike omgewing saam
|
Trollie- opdollie
Ons lewe in die tyd van opdollie! Verander 'n ou hospitaaltrollie vir babas in en 'n uitstalplek vir jou houers met seisoenale blomme.
Goudgeel & gesond
Dit kan nogal moeilik wees om 'n hubbardpampoen te skil. Moet egter nie dat dit maak dat jy hierdie wonderlike groentesoort liewer miskyk nie
Klop die kewers
Moenie dat kewers die mooiste maand se blomme verwoes nie en raak op natuurlike maniere van hulle ontslae
Lees die tekens
Vind meer uit oor die algemeenste troeteldier-siektes en hoe om te weet wanneer jou troeteldier siek is, sodat hy dadelik behandel kan word.
|