Click cover to enlarge



September 2011
COVER PRICE: 31,95
FREQUENCY: Monthly




Lizette Jonker
Ek kyk om my rond, dan na die taxibestuurder. “Nee, ek kan nie hier uitklim nie – hierdie is nie Hampton Court-paleis nie. Ons is in die middel van Londen!” Dit het ons ’n uur en ’n half in die vroegoggend-verkeer geneem van die hotel af waar die les... Read more
SA Tuin
aards * prakties * inspirerend


 

KLEUREPRAG BY Hampton
Een van die hoogtepunte op ons onlangse leserstoer na die Britse somertuine was die RHS Hampton Court-paleis-blommeskou, die grootste tuinskou in die wêreld, waar ons die jongste neigings vasgevang...


Prentjiemooi Prunus
Blommende, ornamentele Prunus is van die bome wat die beste in ’n tuin groei en die lieflikste lenteprentjie skep...


Hidroponiese heilsaamheid
Lees hier hoe eenvoudig dit is om groente en vrugte hidroponies op jou eie werf te kweek...


PLUK DIE VRUGTE Aarbeie
Aarbeie se helderrooi kleur, kenmerkende geur en sappigheid maak hulle uiters gesogte vrugte...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Ons klein plekkie
Die tuinontwerper Brian Solomon en sy vrou, Michelle, het ’n stuk grond buite Plettenbergbaai in ’n pragtige plaastuin omskep


Franse vrolikheid
Wanneer tuin-ontwerpers hulle eie tuin skep, het hulle die seldsame geleentheid om hulle stylvoorkeur vrye teuels te gee.


Die natuur se REINIGER
Aspersies reinig jou hele liggaam van gifstowwe – én dit breek selluliet af!


Weelde van die wingerd
Die druif is waarskynlik die oudste medisinale plant, en druiwe is vandag steeds onontbeerlik – as ’n kragtige antioksidant, kankerweerder, en die hoofbestanddeel van wyn


Fleur, voëls & vlinders
Vier die lente met hierdie vars en vrolike dekor-items


Palet- POTTAFEL
Maak jou eie pottafel van ou houtpalette en ’n paar herwinde items


Gesondheid uit die grond uit
Geregte met ondergrondse groente is heilsaam en heerlik


Ons ry-y-y die pad tesame
Maak dit vir jou diere én vir jou makliker om hulle te vervoer



VERGEET-MY-NIETJIES


STUKKIES
& STEGGIES Die jongste neigings vir binne en buite


LEESTYD
Nuwe boeke


VRA VIR KEITH
E-pos jou tuinverwante vra aan ons


TUINDAGBOEK
Wat om in die tuin te doen Mei


LEEF GROEN
Hoe om groener te lewe


AGTERSTOEP-KUIER


GASTELYS



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM