Click cover to enlarge



Julie 2011
COVER PRICE: 31,95
FREQUENCY: Monthly




Lizette Jonker
Kapenaars sal baie tuis voel in Engeland in die somer – die son kom vroeg op en gaan baie laat onder. As jy die sagte oggendlig vir die perfekte foto wil hê, moet jy vyfuur al in die tuin wees, of selfs vroeër. En dit is presies wat ’n... Read more
SA Tuin
aards * prakties * inspirerend


 

Juweeltuine van die wêreld
Die jaarlikse RHS Chelsea-blommeskou is soos ’n swierige modeparade – dit weerspieël die jongste internasionale neigings en gee jou hope idees, maar jy moet ’n paar effens aanpas vir jou eie tuin...


Snoei vir sukses
Dit is tyd vir jou tuin se jaarlikse haarsny. Met ons snoeigids hoef jy nooit weer kop te krap of te raai wat om te doen nie...


Formele Flair
Fyn aandag aan detail maak hierdie klassieke formele tuin tydloos elegant...


Stories teen die muur
Dit is geen wonder die Franse noem muurpapier “geverfde papier” nie – dit is kuns wat wag om oopgerol te word...


Sappig Spaans
Tapas sorg by uitstek vir ’n gesellige okkasie omdat dit so maklik is om voor te sit...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Een met die natuur
Hierdie inspirerende tuin in Cornwall Hill wys hoe jy formele en informele elemente kan kombineer om ’n landskap te skep wat perfek met die natuurlike Hoëveld-omgewing sa


Vlinder fleur
Enkelrose word dikwels met skoenlappers vergelyk omdat hulle dieselfde grasie het en net so sierlik is. Die blomme met die vyf blomblare en prominente meeldrade verskil h


Kosbare Katment
Dit is nie net katte wat dol is oor katment nie – mense gebruik dit eeue lank al as ’n waardevolle medisinale middel. Dit is ook ’n wonderlike plantmaat, en hou boonop pe


Ryke Rosella
Die pragtige rosellaplant lyk nie net treffend in ’n tuin nie – die rykrooi blomkelke verlig ook verkoue en griep


Fassinerende flora
Eenvoud is elegant, en soms is minder meer, veral as jy ryk loofteksture en uitsonderlike blomme gebruik. ’n Enkele blomsteel in water, of ’n handjievol treffende takkies


Robynrooi gesondheid
Beet is ’n groentesoort wat jy bykans regdeur die jaar kan kweek. In die maande wanneer dit baie warm is, kan jy dit in halfskadu kweek, en in die koeler maande groei dit


Die goue jare
Lees hier hoe om vir jou senior troeteldier te sorg, hoe om algemene ouderdomsiektes te herken, en wanneer om dit te oorweeg om hom te laat uitsit



VERGEET-MY-NIETJIES


STUKKIES
& STEGGIES Die jongste neigings vir binne en buite


LEESTYD
Nuwe boeke


VRA VIR KEITH
E-pos jou tuinverwante vra aan ons


TUINDAGBOEK
Wat om in die tuin te doen Mei


LEEF GROEN
Hoe om groener te lewe


AGTERSTOEP-KUIER


GASTELYS



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM