|
kleur-fantasie
Ons het almal inspirasie nodig in die winter. Wanneer jy jou klaar vergaap het aan hierdie juweel van ’n tuin – begin plant!
n Rusplek tussen rotse
Die landskap-argitek Karen Gardelli het ’n steil, klipperige plekkie in ’n welige varing-paradys vol watervalletjies omskep
Kragtige kerrie
Klitskruid is ’n taai kalant wat al eeue lank in die behandeling van kanker gebruik word – én ons het Velcro aan hierdie plant te danke!
Kragtige klitskruid
Klitskruid is ’n taai kalant wat al eeue lank in die behandeling van kanker gebruik word – én ons het Velcro aan hierdie plant te danke!
|
Fleur op die vlakte
Hierdie moderne prêrie-tuin vorm ’n natuurlike uitvloeisel van die grasveld wat dit omring
Die kuns om aards te lewe
Sierlike voorwerpe en slim plantkeuses
skep hier ’n sorgvrye tuin wat steeds uiters stylvol is
Vars en vrolik
Soms is eenvoud al wat jy nodig het wanneer jy sterk blomme en loof wil rangskik. Ons het houers gebruik wat jy in jou kombuiskaste sal kry
In die kol
Presies waarom moet jy jou troeteldiere laat inent, en hoe gereeld is dit nodig?
|