Click cover to enlarge



Mei 2011
COVER PRICE: 31,95
FREQUENCY: Monthly




Lizette Jonker
Ons storie oor vanmelewe se uitdeel-steggies en -saadjies het my ver laat terugdink aan die kuiers by my tannie. Nog lank voor ons daar aankom, brom my liewe man al sy vriendelike waarskuwing: “Onthou nou, g’n plante in die motor nie!” Hy het geweet ... Read more
SA Tuin
aards * prakties * inspirerend


 

Groen juwele uit vervloë dae
Om tuin te maak met plante wat jy geërf het, snoer die verlede aan die toekoms, want dit sorg dat al die plante wat al die tuiniers oor die jare uitgeruil het, behoue bly vir die volgende geslagte...


Pienk prag -groot krag
Echinacea is wêreldwyd bekend as die wonderkrui vir jou immuunstelsel, maar dit word ook gebruik om enigiets van ligte brandwonde tot wintershande en -voete te behandel ...


Kwilt met gom
Sukkel jy om ’n veilige bêreplek vir daardie vergrote foto’s en klein aandenkings te kry? Découpage ’n herinneringskissie met stukkies lap, asof jy ’n kwilt maak – net sonder die naald...


Ma se Kos
Daar is niks op aarde wat jou so geborge laat voel soos die geregte wat jou ma gemaak het nie. Hier is ’n paar watertand-gunstelinge wat jou sal terugneem na toeka se dae...


Mediese fonds vir troeteldiere
Het jy al gedink oor wat met jou troeteldiere sal gebeur as jy siek raak en nie langer tuis na hulle kan omsien nie...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Tuin van sprokies
Die tuin by Hever-kasteel, waar Anne Boleyn grootgeword het, hou ’n paar verrassings in


’n Paradys in die kleine
Hierdie klein meenthuis-tuintjie is ’n lieflike bewys dat jy nie spasie nodig het om kreatief te wees nie


Voortreflike inheemse vleiland
Hierdie groot landgoedtuin is dalk net twee jaar oud, maar dit is ’n rustieke juweel wat die besoeker om elke draai verras


Wonderlike Viola
Die driekleur-gesiggie is inderdaad ’n kosbare natuurlike medisinale middel


Klimrose vir kleur
Klimrose kleur ’n ruimte vertikaal in en is veral geskik vir ’n klein tuin


Kleur wat lewe
Jy het ’n ervare kenner nodig om te bepaal watter plante in ’n kwaai-oorgroeide tuin verwyder moet word. Professionele hulp sal ’n slim belegging wees.


Eklekties ’n Styl vir ’n ieder en ’n elk
As jy nie tot een styl beperk wil wees nie, begin om afsonderlike items waarvan jy baie hou, bymekaar te maak, stal hulle saam uit en – voilà, jy het ’n eklektiese styl!


Besonders in blik
Stal jou huisplante in ongewone houers uit om aandag op hulle te vestig



VERGEET-MY-NIETJIES


STUKKIES
& STEGGIES Die jongste neigings vir binne en buite


LEESTYD
Nuwe boeke


VRA VIR KEITH
E-pos jou tuinverwante vra aan ons


TUINDAGBOEK
Wat om in die tuin te doen Mei


LEEF GROEN
Hoe om groener te lewe


AGTERSTOEP-KUIER


GASTELYS



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM