Click cover to enlarge



Februarie 2011
COVER PRICE: R 22.95
FREQUENCY: Monthly




Tanya Visser
Dis die maand van liefde – rooi rose, sjokolade en romantiese etes. As nie een van hulle jou beskore is nie, moet asseblief nie depressief raak nie. Gaan liewer tuin toe en jy sal gou beter voel. Tuine is altyd goeie nuus en terwyl jy dalk nie in... Read more
Die Tuinier
Vir alle tuinliefhebbers


 

Tuinontwerp - Die regte tuin vir 'n waardige woning
Norwood, wat uit die 1850’s dateer, is as jaghuis gebou in wat tans die voorstad Oak Park in Pietermaritzburg is. Die huis wat die luitenant-goewerneur van Natal vroeër as ampswoning gebruik het...


Haemanthus - Bolle wat met goedaardige verwaarlosing floreer
Haemanthus, ‘n lid van die Amaryllidaceae-familie, is ‘n genus van 22 bolplantspesies wat endemies in Suid-Afrika, Namibië, Lesotho en Swaziland voorkom...


Fleurige Frangipanis
PLUMERIA rubra, een van die sewe of agt spesies van Plumeria in die natuur wat onder die volksnaam frangipani bekend is, kom voor in Mexiko, Sentraal-Amerika, Colombia en Venezuela...


Mooi op Straat
Om ‘n pragtige sypaadjietuin te plant is gewoonlik die laaste item op ‘n tuinier se agenda, en tog is dit eerste indrukke wat tel en hartlik welkom sê...


Swaaibank van Hout
Hier is net die ding vir luilekker sitlê terwyl jy jou gunsteling tuintydskrif lees. Maak hierdie swaaistoel na ‘n vinnige besoek aan Builders. Maak eers die basiese raam ...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Plant Profiel
LIQUIDAMBAR styraciflua


Rosesorg
Voeding in Februarie


Bonsai
'n Kennis van Plantname help 'n bonsaikweker


Inheems
Van radikale plan na sagte transformasie


Kweek Kruie
Spabad tuis met kruie en water


Kombuistuin
Hoe om groente in skadu te kweek



KRUIWASTORIE


TUINSPESERYE


IN DIE TUIN SAAM MET
TANYA, ANNA en GERALD


MAANTUINMAAK


NUWE PRODUKTE EN PASSELLAS


GROEN AFSPRAKE


THE GARDENER EN DIE TUINIER DVD



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM