Click cover to enlarge



Oktober 2010




So baie lesers het van hulle laat hoor na verlede maand se artikel oor die Pretoriase 'Baba & Kleuter' leser, Hildé Kleyn, wie se dogtertjie vroeër vanjaar verdrink het. Waterveiligheid is weer vandeesmaand 'n tema by B... Read more



 

Toetsstasie: bottels
Hier is 'n kykie na die beste bottels op die mark, om jou help te kies...


Formules vir spesiale behoeftes
Ons weet almal borsmelk is die beste, maar dis nie vir alle ma's moontlik om te borsvoed nie. Gelukkig is daar deesdae 'n hele reeks formules vir spesiale behoeftes op die merk...


Voordele van vis
Dis goed vir jou brein, jou hart en jou algemene gesondheid. Om van jou swangerskap nie te praat nie... ons vertel jou wat omega 3-vetsure alles vir jou en jou ongebore baba kan beteken...


Gewig dra gewig
Jpu baba se gewig is aanvanklik die manier waarop jy kan agterkom of hy na wense groei en ontwikkel. Hier is wat jy moet weet...


Praat & luitser: die twee loop saam
Om behoorlik to kan kommunikeer; moet kinders nie net kan hoor en luister nie; hulle moet ook taalkennis aanleer en die vermoë ontwikkel om te betekenisvolle klanke uit te spreek...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

4 swanger vroue vertel
Die afwagting neem toe, en so ook oms amperma's se boepies.


Kampioen van swemlesse
Die waterveiligheid van kinders lê ons swemheld Ryk Neethling baie na aan die hart. Hy het immers as kind self byna verdrink...


Ogies wat trek
Baie babas se ogies lyk in die eerste jaar van hul lewe skeel, maar 4% van hulle ly werklik aan strabisme, oftewel skeelheid. Een ma vertel haar storie.


Baba in beheer
Bababeheerde spening is 'n nuwe neiging wat behels dat babas liewer self aan groter stukke kos knibbel as dat Ma hulle lepeltjie vir lepeltjie met puree voer.


Maak dit self
Kreatiwiteit moet aangevuur word, maar dit kan soms jou sak skud. Dis egter nie nodig om 'n plaas se geld aan verf en gom uit to gee nie. Hier is 'n paar resepte.


Prys & bou: jou kind
'n Goeie selfbeeld is 'n hoeksteen van gesonde kinderontwikkeling, en een van die maniere waarop jy dit kweek is deur jou kind dikwels te prys.


Maak so met jou slimkop!
How weet jy wanneer jou kind begaaf is eerder as woelig of parmantig? Hier volg 'n paar eienskappe warvoor jy kan uitkyk - en 'n bietjie goeie raad vir ouers van gegaafde


Olke bolke
'n Kind wat met selfvertroue kan kies is meer selfstandig as ander kinders en gewoonlik bereid om die gevolge van haar keuses te dra.


 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM