Click cover to enlarge



April 2010
COVER PRICE: 31,95
FREQUENCY: Monthly




Lizette Jonker
In die vroeë negentigerjare het ek eendag die kleinste, perfekste laventelheininkies rondom blombeddings in ’n oulike Johannesburgse binnehoftuintjie raakgeloop - my eerste kennismaking met sulke lae laventelheininkies. Dit vra hope moed, oortui... Read more
SA Tuin
aards * prakties * inspirerend


 

Verwelkom die nuwe brein & beige
Gewilde neigings het ’n manier om weer mode te word. Met net hier en daar ’n verandering lyk hulle splinternuut...


Leef gesond uit die grond
Permakultuur maak dit moontlik om tuin te maak op ’n manier wat goed is vir die aarde, mens en dier...


Perfekte plaveisel
Plaveisel word gewoonlik gelê waar ’n mens die meeste loop, wat beteken dit kan maklik ongelyk raak ná ’n rukkie. Maak seker jou plaveiwerk is die eerste keer eksie-perfeksie ...


Lê weg aan eiers!
Eiers is voedsaam, veelsydig en smaaklik en kan op talle maniere in kos gebruik word...


Feetjie-pret!
Kom sluit by ons aan vir ’n feestelike feetjiedag by die Margaret Roberts-kruiesentrum...

 
Digg Twitter StumbleUpon Facebook MySpace Google More

Keith se keuse: Moderne maniere
Hierdie moderne tuin lê op ’n wildlewelandgoed net buite Nelspruit, waar André en Nolda Potgieter die rustigheid van die vrye natuur geniet


Plant my: Pragtige Polygala
Inheemse Polygala-struike groei maklik, verg min onderhoud, is waterslim, en lyk vir die grootste deel van die jaar pragtig!


Organies gesond: Grenadella
Die grenadella se wonderlike vrugte, spesiale blomme en kalmerende eienskappe maak dit ’n kosbare plant in jou tuin


Vinnig & maklik: ’n Stewige ontbyt
Die feit dat ontbyt die belangrikste maaltyd van die dag is, beteken nie dit hoef ure te neem om dit te maak nie


Troeteldiere: Liefste klein knagie
Almal het ’n ander opinie oor knaagdiere, maar hulle is wonderlike troeteldiere. Vind uit hoe jy ’n knaagdiertjie tuis kan laat voel


Selfdoen: Margaret se bessieheining
Hier is ’n oplossing vir die leemte wat bessieplante ná hulle seisoenale oorvloed laat – ’n sierlike ranktralie wat jou bessietuin selfs in die winter lieflik laat lyk


Skep ’n vierkante-voet-kostuin
Vierkante-voet-tuinmaak is ’n nuwe manier om jou eie kostuin te plant. Dit is maklik, lekker, lyk mooi – en lewer gratis gesonde kos!


Kuier-kuier: Koningin van tuine
Die wêrelde van Alice in Wonderland en Beatrix Potter ontmoet in die betowerende Magaliesburg-tuin van bekende tuinghoeroe Shirley Wallington



VERGEET-MY-NIETJIES


STUKKIES
& STEGGIES Die jongste neigings vir binne en buite


LEESTYD
Nuwe boeke


VRA VIR KEITH
E-pos jou tuinverwante vra aan ons


TUINDAGBOEK
Wat om in die tuin te doen Februarie


LEEF GROEN
Hoe om groener te lewe


AGTERSTOEP-KUIER


GASTELYS



 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM