WILD & JAG/GAME & HUNT :: Editor's Letter
Vol 26/01 January 2020
   WILD & JAG/GAME & HUNT

2020 Ė DIE UITDAGING LÊ NIE BY DIE WEET HOE NIE, DIT LÊ BY DIE DOEN / THE CHALLENGE DOES NOT LIE IN THE KNOWING, IT LIES IN THE DOING

Dit wat ín goeie jaar maak, het niks te doen met politiek, die ekonomie of die weer nie; dit is ding
e buite ons beheer wat ons gebruik as verskoning waarom ons nie so goed doen nie. Die enigste ding wat ons wel kan beheer, is onsself as individue in terme van wat in ons kop aangaan.

One must start paying attention to what is going on in oneís mind, how your brain works and what the triggers are that result in your emotion and thoughts. Determine what the triggers are that cause you to do what you do, and make you feel what you feel. We all know what we have to do, because we all think we have the answers, but what is the trigger that makes us do what we are supposed to?

Jy sal net daarvan bewus raak sodra jy daaroor begin dink. Die sneller wat tot emosies en gedagtes aanleiding gee, kan enigiets wees wat ín impak op jou lewe gemaak het. Jy word daaraan herinner deur verby ín mooi natuurtoneel te ry, na ín televisieprogram te kyk, of net na die gedrag van ander persone op te let. Ons het ín leeftyd van ondervinding; ons het party dinge reg gedoen, maar ook ín aantal foute gemaak.

Irrespective of your age, if you invest all the lessons you have learned over time, there is no reason why 2020 should not be the best year of your life. We have all the answers, but for some reason we are not using them. Therefore, the challenge does not lie in the knowing, it lies in the doing.

Met die publikasie van die Desember-uitgawe van WILD & JAG het ons 25 jaar se ondervinding gevier met die suksesvolle integrasie van gedrukte, sosiale en digitale media. Ons bereik daagliks meer as 60 000 mense deur die gedrukte tydskrif WILD & JAG / GAME & HUNT, ons interaktiewe, aanlyn digitale tydskrif GAME & HUNT DigiMag, die nuusbrief GAME & HUNT Daily, asook die WILD & JAG / GAME & HUNT-Facebook-blad met 23 000 volgelinge.

In 2020, by investing in the last 25 yearsí publishing and broadcasting experience, we are launching two interactive, online, classified platforms, namely GAME & HUNT Finder for the hunting industry and GAME & HUNT Game Trader for the game industry. We know what to do, so all you and us need to do, is to actually do it!

May 2020 be your best year ever, and may you grow to reach your full potential.

Wildbedryfgroete / Game industry greetings
Hennie van der Walt




 

 
  Magazines|New Magazines|Recently Listed|Members Zone|Competitions|Promotions|Get Listed|A-Z Rate Cards|Publishers|About Us|FAQ / Help|Contact Us|Site Map
Privacy| Disclaimer| Publisher's Login| Press Rooms
Copyright Magazines.co.za by Showcase Media TM